Kwaliteit Pekans uit die Bo-Karoo

‘n droom wat waar geword het

DSC_0634.jpg
 

Karoo Pekans se visie is om net die beste kwaliteit neute beskikbaar te stel aan die Suid-Afrikaanse publiek regdeur die jaar.

Karoo Pekans se pekanneute word self ge-oes om die hoogste kwaliteit te verseker, persoonlik met die hand uitgesoek en vakuumverpak om die beste kwaliteit in te seël. Geen gifstowwe word gebruik tydens die verbouing van ons pekaneute nie. Waar moontlik word van organiese bemestingstowwe gebruik gemaak.

Lees meer oor ons verbouing hier.

 
 
Pecan nut seeds
Pecan fruit
 
 
 

Karoo Pekans groei in 'n A-graderings gebied.

Die Bo-Karoo Oranjerivier gebied is van die beste pekanneutgebiede in Suid-Afrika. Die gebied beskik oor lang, warm en droeë somers, 'n kort winter met ryp, asook oor genoeg water. Karoo Pekans groei in amper ideale ekologiese toestande.

Lees gerus meer oor ons verbouing en produk informasie op hierdie bladsy.